Scuba diving

We as 3D Christian Academy offer a very special activity called scuba diving. Any person as young as 10 years of age can participate in scuba diving. We offer scuba diving through Ocean Comocean dive Centre over the past 2 years and had qualified more than 10 kids in “open water”. Hannes Visser qualified as Dive Master; he is personally involved in all the training of the kids. Ocean Comocean also offer opportunities for kids and their parents to join and “try scuba”, just to blow their first bubbles under water. Scuba diving also offers several career opportunities like becoming dive Instructors, Marine biologist, Navy/Police divers or Commercial divers. 3D Academy offer social dives at different sites.

 

3D Academy participate yearly with Ocean Comocean in the “Husky Rescue” day, to help collect dog food for the “Huskies” in need.

 

If you need any information in this regard, please feel free to contact:

 

Hannes Visser 071 677 3385 or email: hannes.3dacademy@gmail.com

3k0b0745
10
22
25
30

Jukskei

3D Christelike Akademie bied vir die afgelope 4 jaar jukskei aan.  In 2018 is baie groot sukses behaal tydens die skole ligas, 2 spanne het goue medaljes verower en 4 spelers van die Akademie was in die Gauteng-Noord spanne, wat deelgeneem het aan die SA junior Kampioenskappe te Kroonstad.

 

Die Akademie se spanne word afgerig deur Hannes en Anna-Marie, beide gekwalifiseerde afrigters van Gauteng-Noord jukskei Unie.

Oefeninge: Oefeninge vind plaas vanaf 14:00 - 15:30 by 3D se baan, langs Laerskool Hennopspark. Oefeninge vind 2 keer per week plaas. (Datums kan by Hannes bevestig word)

 

Fooie: Die fooi per speler beloop R800 vir die volle seisoen, dit sluit in: Hemp, hoed en verf vir die skeie tydens die ligas. Dit sluit egter uit: Vervoer, eet en drinkgoed en eie skeie (skeie se pryse kan bevestig word by Hannes)

 

Kleredrag: Bestaan uit skooluniform en hoed asook ‘n wit kortbroek vir seuns asook swart sweetpakbroek indien dit koud is en wit lang knie broek vir dogters. ‘n Skool hoodie mag gedra word, indien dit koud is.

 

Vir enige verdere navrae kontak asb vir Hannes by:

 

Hannes Visser 071 677 3385 of epos: hannes.3dacademy@gmail.com

12
13
15
16

Team building camp:

An annual team building camp is presented by the Academy and takes place at Silver Cloud just outside of Bela-Bela (Warmbath). This camp is offered to all Gr8’s, just to get to know each other better since they all came from a Primary school. This camp takes place during the first term (dates will be confirmed).

 

During the third term we also give the Gr 11’s a chance to discover themselves and to get motivated for their last year (Gr 12) of school.

We as the Academy recommends these camps highly, as some kids will return from the camp with a totally different attitude and view on life as whole.

 

Teachers are also present on these camps to ensure everybody’s safety and comfort.

 

For any enquiries, please contact Anna-Marie at:

 

Anna-Marie Visser: 082 559 4747 or sentrum.3d@gmail.com

31
32
33
34

Noodhulp / Brandbestryding:

Daar word jaarliks ‘n noodhulp / brandbestrydings kursus aangebied deur Integrity dienste. ‘n Sertifikaat word toegeken aan almal wat die kursusse suksesvol voltooi en geslaag het. Die kennis kan van groot waarde wees vir enige leerder wat in ‘n nood situasie mag beland.

 

Vir enige navrae kontak Hannes gerus by:

 

Hannes Visser: 071 677 3385 of hannes.3dacademy@gmail.com

8

Bosveld Stereo “Blikkies fees” 1 Junie 2019

As deel van 3D Christelike Akademie se jaarlikse welsyns projek, samel die Akademie blikkies kos in vir minder bevoorregte mense in ons omgewing. Elkeen wat ‘n bydrae kan maak, word vriendelik versoek om blikkies kos by 3D Akademie af te gee. Die blikkies word aan Bosveld Stereo te Hartbeespoort oorhandig vir verspreiding. Enige persoon of besigheid wat die projek wil ondersteun, is baie welkom en alle bydraes word opreg waardeer.

 

Daar vind ‘n musiek fees plaas by Hartbeespoort vakansieoord.

 

Vir verdere navrae kontak Hannes gerus by:

 

Hannes Visser 071 677 3385 or hannes.3dacademy@gmail.com

 

As Part of 3D Christian Academy’s annual welfare project, we collect tins of food for less fortunate people in our area. Everyone who can contributes, are friendly requested to drop off the tin food at 3D Academy. The tin food will be delivered to Bosveld Stereo in Hartbeespoort for distribution. Anyone or business who wants to support this project, is welcome and all contributions are highly appreciated.

The music festival will be taking place at Hartbeespoort holiday resort.

 

For any further information contact Hannes at:

 

Hannes Visser 071 677 3385 or hannes.3dacademy@gmail.com.

5
6