Contacts

Contact Us

Your Contact

For any queries and registrations contact
Ms. Maryke Viljoen
For Marketing and Sport contact
Mr. Hannes Visser

Follow us on Facebook


2 days ago



Die Visser gesin op die jukskeibaan met 3D Christelike Akademie se nuwe jukskeihemde. Trots 3D...Navrae: admin@3dacademy.co.zaTel: 012-660 0212 / 066 242 0585www.3dacademy.co.za


... See MoreSee Less

View on Facebook



3D wil ons personeel, ouers en al ons leerders terug verwelkom. Ons hoop almal het die vakansie geniet en goed uitgerus. Baie sterkte met 2022 kwartaal 1, ons weet dit sal goed gaan met almal.


... See MoreSee Less

View on Facebook

4 weeks ago



Aan al 3D se bestaande kliënte, wil ons net sê Baie dankie vir elkeen se ondersteuning, julle is al so deel van 3D soos die meubels. Vir Al ons voornemende kliënte, wil ons net sê Baie welkom by die 3D familie. Ons wens almal 'n Geseënde Kersfees en Voorspoedige 2022.


... See MoreSee Less

View on Facebook

1 month ago



Lekker word daar skeie gegooi op 3D se jukskeibaan.


... See MoreSee Less

View on Facebook

This website uses cookies and asks your personal data to enhance your browsing experience.